All News

Rugby vs Gert Maritz

Die SP-rugbyspanne het Saterdag teen Gert Maritz in Pietermaritzburg gaan kragte meet. Vir die o/10s was dit die eerste wedstryd op ‘n volveld en hulle het 31-5 verloor. Die belowende o/11-span het hul wedstryd 54-0 gewen en ons o/13-span het hul wedstryd 35-5 verloor.